Ferrari 360

Ferrari 360
Oorsig
Vervaardiger Ferrari
Produksie 1999–2004
  • 8 800 (Modena)
  • 7 565 (Spider)
  • 1 288 (Challenge Stradale)[1]
Modeljare 2000–2004
Montering Vlag van Italië Italië: Maranello
Ontwerper Goran Popović by Pininfarina[2][3]
Bakwerk en onderstel
Klas Sportmotor (S-segment)
Bakstyl 2-deur berlinetta
2-deur spider
Uitleg inlyn-agtermiddelenjin, agterwielaandrywing
Spesifikasies
Enjin(s) 3,6 L (3 586 cc) Ferrari Dino Tipo F131 V8
Ratkas 6-gang handrat
6-gang 'F1' outomatiese handbeheer
Lengte 4 477 mm (176,3 in)
Breedte 1 922 mm (75,7 in)
Hoogte 1 214 mm (47,8 in)
Massa 1 493 kg (3 291 lb) (Modena)[4]

1 553 kg (3 424 lb) (Spider)[5]

1 430 kg (3 152 lb) (Challenge Stradale)[6]
Asafstand 2 600 mm (102,4 in)
Plek in geskiedenis
Voorganger Ferrari F355
Opvolger Ferrari F430

Die Ferrari 360 (Type F131) is 'n tweesitplek-middelenjin-sportmotor met agterwielaandrywing wat van 1999 tot 2005 deur die Italiaanse motorvervaardiger Ferrari vervaardig is. Dit het die Ferrari F355 opgevolg en is in 2005 deur die Ferrari F430 vervang.

  1. "Ferrari 360 Production numbers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Besoek op 25 Desember 2017.
  2. "The State of Italian Car Design". kars.com.au (in Engels). 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2020. Besoek op 30 Januarie 2020.
  3. "Goran Popović". automotivedesignconference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2020. Besoek op 30 Januarie 2020.
  4. "Car and Driver Aston Martin DB7 Vantage vs. Porsche 911 Turbo, Ferrari 360 Modena F1" (PDF).
  5. "Car and DriverAston Martin DB7 vs. BMW Z8, Ferrari 360 Spider" (PDF).
  6. "Car and Driver 2004 Ferrari Challenge Stradale vs. Ford GT, Porsche 911 GT3" (PDF).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in